Successfully reported
+95

La Bri

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Barika Close, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 600 R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Bri is gerieflik geleë in die skilderagtige dorpie Clarens. Ideaal geskik vir vakansiegangers en sakereisigers en 'n heerlike wegbreekplek vir jou volgende vakansie.

La Bri bestaan uit 4 luukse tweeslaapkamer-sandsteen-eenhede, waarvan een 'n groter luukse eenheid is. Alle kamers het kraakvars wit linne, skoon handdoeke en ekstra komberse en muurgemonteerde paneelverwarmers vir die koue nagte. Daar is ook 'n klein elektroniese kluis vir jou waardevolle besittings. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n DStv Gastehuis-ruiker. Daar is 'n kaggel in elke eenheid, perfek om te kuier en 'n glasie wyn te geniet op daardie koue wintersaande.

Elke eenheid het 'n lieflike onderdakstoep met Weber-braai waar jy kan sit, ontspan en die pragtige berguitsigte geniet. Elke eenheid het veilige skaduparkeerplek vir 2 voertuie.

La Bri is 700 m vanaf die lewendige dorpsplein, waar jy 'n verskeidenheid restaurante sal vind waar jy kan smul, wonderlike winkels en galerye en avontuuraktiwiteite vir die adrenalienverslaafdes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 366 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Charles R
5.0
Very beautiful, quiet and neat apartment. Extremely pleasant stay. Extremely neat with a well equipped kitchen. It is close to everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Frané R
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Baie mooi en netjies.
Sep 2025
Thabang M
Saam met vriende
5.0
Beautiful, neat and cozy apartment. Had an amazing stay. The friendly host made check-in and check-out so seamless.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters aangename verblyf. Heerlike verblyf. Uiters netjies. Puik. Sal altyd weer daar gaan bly. Naby alles. DStv beskikbaar. Kon alle rugby kyk.
Sep 2025
Rob T
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Most enjoyable, thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lené Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 366

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 6 Barika Close, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink La Bri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Barika Close, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMjVjN2I0LTIzOGItNDQ2Ni1hZWQ0LWZhNmI3NmNlM2Y4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 366 5 1 5 6 Barika Close Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.518376035078 28.416386983992
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang