Successfully reported
+54

La Cabriere Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Park Lane, off Middagkrans Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 916 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

La Cabrière Country House is 'n pragtige Provençaalse-styl toevlugsoord met panoramiese uitsigte oor die Franschhoekberge en vallei. La Cabrière is 'n pragtig ingerigte gastehuis, net buite die lewendige dorpie, maar tog naby genoeg om alles wat Franschhoek bied, te ervaar.

Gerieflike B&B-verblyf word aangebied in 13 individueel gemeubileerde kamers. Die 3 swembadkamers is in die losstaande kothuis geleë met hul eie kaggels, terrasse en uitsig oor die vallei en berge.

Elke kamer is toegerus met lugversorging, haardroër en skeerproppunte, luukse badprodukte, suiwer katoenlakens, luukse japonne, sagte handdoeke, TV met sekere DStv-kanale, WiFi, kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe. , ondervloerse verhitting, en plafonwaaiers.

Die vriendelike personeel by La Cabrière Country House help jou meer as graag om 'n reisplan saam te stel. Luukse behandelings by nabygeleë spa's, en masserings in die gemak van jou eie kamer, is moontlikhede om 'n dag van aktiwiteit af te sluit. Benewens die feit dat Franschhoek die kulinêre hoofstad is, bied Franschhoek ook 'n aantal doendinge om te geniet, soos wynproe, fietsry en staproetes in die Mont Rochelle-berge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nanja K
Saam met vriende
5.0
Fantastic, great stay. Very nice! Great service. Great views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Heather M
Saam met lewensmaat
5.0
What an incredible stay! Every detail was perfect. A perfect 3-night stay at La Cabrière. We recently spent three nights at La Cabrière...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Tobie O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese stukkie Frankryk in Suid-Afrika, terdee geniet. Baie lekker gebly en vir ons 2 was alles perfek: verblyf, tuin, kos asook 'n baie vriendel...
Sien meer
Apr 2025
Griffort B
Saam met lewensmaat
5.0
Just amazing. Our stay was amazing. Perfect views, perfect location, perfect host and the staff were amazing. Will certainly return aga...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Gerrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Defnitief 'n plek om na terug te gaan! Ons het baie lekker geslaap. Kamers is regtig van hoë standaard.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 2 Park Lane, off Middagkrans Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Cabriere Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 916
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 916
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 916
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Park Lane, off Middagkrans Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6314d8279a32408e6274ef9199acb137741aac4ea61220dea64bdfdf9b996b686026f8ce5ba4f26fbf786abb9f28ea9fbfd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 916 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 2 Park Lane off Middagkrans Road 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.916850150894 19.126782014222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang