La Caribe 58
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Domingo Way, La Caribe Unit 58, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 797 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Caribe 58 is 'n bekoorlike woonstel in Jeffreysbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met toegang tot 'n privaat strandarea. Dit is stapafstand vanaf Pellsrus-strand. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir familie of vriende wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 baba en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n tripelstapelbed en 'n bababed in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met stroomdienste en gemaklike rusbanke wat na 'n balkon met 'n ingeboude braai en buitesitplek oopmaak.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n piekniekarea en 'n speelarea vir kinders binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Domingo Way, La Caribe Unit 58, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink La Caribe 58 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Domingo Way, La Caribe Unit 58, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang