La Casa Blanca
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Aug 2025 tot 31 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Zambesi Road, Emmarentia, 2029, Gauteng
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Casa Blanca bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van Emmarentia, Johannesburg. Dit is sowat 3,1 km vanaf Parkview Gholfklub. Die gastehuis is bo-op die Emmarentiarif en spog met asemrowende uitsigte oor Johannesburg en die omliggende Melville-heuwels, wat gaste geleenthede vir skilderagtige staptogte en asemrowende, panoramiese uitsigte bied.
Dié gastehuis bied 'n keuse van 4 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het elkeen gemaklike beddens, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Drie van die kamers sluit lugversorging, 'n lessenaar, 'n stoel, 'n TV met DStv-kanale en Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Elke kamer bied ook toegang tot gratis WiFi.
Die welige tuine skep die perfekte omgewing vir ontspanning, terwyl gaste ook die gemeenskaplike swembad en sitarea kan geniet. Vir diegene wat lief is vir lees, is daar 'n biblioteek op die perseel wat 'n rustige toevlugsoord bied om met 'n goeie boek te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en vir diegene wat wil verken, is restaurante en geriefswinkels binne maklike bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 9 Zambesi Road, Emmarentia, 2029, Gauteng
- Gaste dink La Casa Blanca het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Zambesi Road, Emmarentia, 2029, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang