Successfully reported

La Casa Blanca

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kareem T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

The perfect spot to relax and explore Hermanus and the surrounding areas. Perfect location with great amenities in the area. Well-appointed home and great communication from Willie and Wilma. I can highly recommend this accommodation for a relaxing and enjoyable stay in the Onrus/Hermanus area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrischar R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Highly recommended. Beautiful home and superbly located. Thank you to the hosts for a wonderful welcome. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
La Casa Blanca
Thanks for your review Chrischar, we hope to see you soon!

Odile H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Absolutely amazing. It was an absolutely lovely stay! Close to everything you need. My daughter loved the house so much, she didn't want to leave. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Absolutely awesome! What an absolutely beautiful home. Wilma thought of everything. The baked bread, cheese and jam we received on arrival was really a special touch. The home lacks nothing and is definitely good value for money. Wilma's warm and caring personality made everything so easy with this booking. The home is also in the perfect location, close to the beach and several restaurants within walking distance. Wish we could've stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
La Casa Blanca
Thanks Lana, it was a pleasure having you here. Hope to see you again!

Villiers S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Lekker plek vir kort verblyf. Gerieflik en minimalisties met alle toebehore wat nodig is. 'n Paar hake vir handdoeke is nodig en die stort maak die badkamer nat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
La Casa Blanca
Ons sal beslis meer hakke aanbring vir handdoeke.

Chantelle B
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Gasvryheid en inligting was spesiaal. Die rustigheid van die omgewing was lekker. Dit was lekker om by so netjiese plek in te stap met alles wat jy nodig het. Dit was iets besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
La Casa Blanca
Baie dankie, Chantelle. Dit was vir ons lekker om julle by ons huisie te ontvang. Hoop ons sien julle weer!

Ammie S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lieflike kuierhuis. Ons het dit baie geniet. Ons het lekker gekuier en is so bederf deur die gasheer. Dit is 'n pragtige en lekker seehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
La Casa Blanca
Baie dankie vir jou resensie Ammie, dit was heerlik om julle hier te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien!

Org V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Moderne dekor, alles omtrent nuut, goeie ligging (800m vanaf Onrus strand). Fantastiese kommunikasie deur die gasvrou en haar man. Hulle het alle boodskappe vinnig geantwoord en toe daar 'n probleem was, was hulle bitter vinnig daar om dit uit te sorteer. Uitstekende diens en gashere! WiFi was super vinnig en doeltreffend. Baie goeie ligging. Garage 20m vanaf die huis vir hout, blits en enige noodgeval produkte. Deli om die draai maak die beste vars brode en verkoop ook kwaliteit steak. Reg langs die deli (kan dit van die huis af sien!) is 'n Italiaanse restaurant. Ons het nie daar gaan eet nie, maar dit lyk gesellig en is BAIE naby. Asook 'n kwaliteit koffiewinkel 'n paar meter van die restaurant af. Ons paar dae in Onrus is beter gemaak deur die gasvrou, haar man en La Casa Blanca.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Very pleasant. Enjoyed the communal area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
La Casa Blanca
Thanks for your review, Lucia, and for your suggestions. We will definitely provide beach towels and extra cutlery and crockery for when guests entertain more people.

Almarie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

We had a very good stay. The house was beautifully furnished, with open and spacious rooms. On arrival there was fresh bread and cheese available for us. The details to make it special were much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
La Casa Blanca
Thank you Almarie! Much appreciated!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Wybo Newmark Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a68c62bb617d419784627dc607fca7d9ea64ddf50fafb9502ad2824d7b8b7f32c57389c68c8dd15f548e2cd8d492a2188ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 3 Wybo Newmark Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411548 19.175721
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang