Successfully reported
+98

La Casa Blanca

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Wybo Newmark Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Casa Blanca is 'n pragtige, helder vakansiehuis in Onrus, Hermanus en is naby die blouvlagstrand asook winkels en restaurante.

Dié huis bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Hierdie 2 kamers maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n groot etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en sluit 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale in. Toegang tot braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Swemhanddoeke sal voorsien word.

Die eiendom is nie geskik vir 'n rolstoel nie aangesien dit spesiale wit vloere het. Geen fietse word binne die huis toegelaat nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kareem T
Gesin met klein kinders
5.0
The perfect spot to relax and explore Hermanus and the surrounding areas. Perfect location with great amenities in the area. Well-appoi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Chrischar R
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommended. Beautiful home and superbly located. Thank you to the hosts for a wonderful welcome. We will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Odile H
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely amazing. It was an absolutely lovely stay! Close to everything you need. My daughter loved the house so much, she didn't wan...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lana R
Gesin met tieners
5.0
Absolutely awesome! What an absolutely beautiful home. Wilma thought of everything. The baked bread, cheese and jam we received on arri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Chantelle B
5.0
Gasvryheid en inligting was spesiaal. Die rustigheid van die omgewing was lekker. Dit was lekker om by so netjiese plek in te stap met alles wat jy no...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3 Wybo Newmark Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Casa Blanca het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Wybo Newmark Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a68c62bb617d419784627dc607fca7d9ea64ddf50fafb9502ad2824d7b8b7f32c57389c68c8dd15f548e2cd8d492a2188ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 3 Wybo Newmark Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411548 19.175721
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang