La Casa Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Harry Smith, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Casa Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir oornaggaste in die hartije van Dan Pienaar, Bloemfontein. Die eiendom grens aan die Grant's Hill Natuurreservaat waar wild vrylik wei.
Die eiendom het 3 Self-Catering Suites, 1 Executive King Room en 2 Standard King Rooms. Elke eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed. Die 3 Self-Catering Suites het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, die Executive King Room het 'n badkamer met 'n hoekbad en die 2 Standard King Rooms deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Boonop het elke Self-Catering Suite 'n leefarea en 'n kombuis met 'n tweeplaat-induksiestoof, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel. Gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket word gebied. Al die gaste by La Casa Guest House het toegang tot 'n gemeenskaplike gastesitarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is.
Die gastehuis het 'n spogtuin met 'n sprankelende swembad en daar is 'n gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Allegro Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 20 Harry Smith, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink La Casa Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Harry Smith, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang