La Corsica 17
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Beumont Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Corsica 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. The kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.
Dié eerste verdieping-woonstel het 2 vlakke en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer bo het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer onder het elk 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en ander basiese toebehore.
Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder. Gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder saambring. Die leefarea lei na 'n balkon. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.
Die kompleks is 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre, restaurante en 'n prentjiemooi rit vanaf ander geriewe aan hierdie deel van die Suidkus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 418
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Beumont Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Corsica 17 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Beumont Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang