Successfully reported
+18

La Crete Sands 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2222 Uvongo Beach Road, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 010 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Crete Sands 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, Margate. Die kompleks is ideaal geleë naby Uvongo-strand. Die eiendom het 'n omskakelaar met rugsteunbatterye wat beteken dat gaste toegang tot WiFi het tydens kragonderbrekings.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitkamer is gerieflik gemeubileer, het 'n plafonwaaier en 'n TV met volledige DStv-kanale. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Die leefarea het 'n skuifdeur wat na die balkon met braaigeriewe oopmaak.

Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad en gaste kry veilige parkeerplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 150

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2222 Uvongo Beach Road, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Crete Sands 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 010
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 010
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2222 Uvongo Beach Road, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd3222276c04b5b13b96462b523303ac4c120096ab94c1b590f2aa48bb705d55cc67338eec0817f217100fe846e9d03ec07b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8335828 30.3961261
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang