La Croche Guest Lodge
- Kapasiteit: 87 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Theron and Church Streets, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Croche Guest Lodge is in Bethlehem geleë en omring hierdie pragtige dorpie is asemrowende berge en die klein dorpies Clarens, Fouriesburg en Paul Roux.
Verblyf word gebied in 40 en suite-kamers wat luuks ingerig is met Rhodesiese teak-ystermeubels en houtvloere. Alle kamers is ingerig met 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n elektriese kombers, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.
La Croche bied ook volledig toegeruste konferensiegeriewe vir tot 30 afgevaardigdes. Vir meer ontspanne of kleiner vergaderings is daar 'n grasdak-raadsaal met binnebraaigeriewe. Langs die lodge is 'n ten volle a 'la carte en gelisensieerde restaurant waar ons gaste heerlike etes kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
WILLEM Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Corner of Theron and Church Streets, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink La Croche Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 87 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Theron and Church Streets, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang