Successfully reported
+33

La Dolce Vita

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 117 St Augustine Road, Paternoster, West Coast, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 960 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Dolce Vita is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Paternoster wat naby die strand geleë is.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat individueel versier is. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, instapstort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die leefarea met sy gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket, Netflix en YouTube. Gaste het ook toegang tot WiFi deur die huis.

Die vermaakkamer het gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Gaste kan op die beskutte stoep kuier, in die privaat, omheinde tuin stap of by die vuurput sit en ontspan.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Melicia S
Saam met vriende
5.0
Dit was ongelooflik. Ons het die naweek baie geniet, geen probleme gehad met enige van die geriewe nie. Dit is gemaklik vir 'n gesin asook vir vriende...
Sien meer
Jul 2025
Snezana V
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. Sounds of ocean at night were blissful. Great. This house has everything one needs and more. Short walk to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Kaylin C
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing stay, comfy and cozy. Fireplace and braai was a good spoil. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Tania G
Gesin met klein kinders
5.0
Altyd lekker! Alweer ons besoek baie geniet. Die huis is great en ons geniet Paternoster baie elke keer. Love die nuwe dishwasher.
Mei 2025
Gaynor F
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese verblyf! Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer terug wees!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 117 St Augustine Road, Paternoster, West Coast, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Dolce Vita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 960
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 960
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 960
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 117 St Augustine Road, Paternoster, West Coast, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA636c4a59b8f437714b2536cc3f9711a5e9f4945d13082f7c7bcd8e59b3ad4a3948bb56243fbe3066c963a0db6305e7b2961e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 117 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8079278 17.8978674
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang