La Dolce Vita
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76a Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R830 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Dolce Vita is 'n smaakvol versierde, lugversorgde eenheid geleë in 'n stil boomryke straat in Waverley, Bloemfontein.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n TV met Netflix en YouTube, 'n oopplan-stort, asook 'n aparte toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot privaat patio met braaigeriewe en buitesitplek. Geniet 'n swem in die somer en ontspan in die boomryke tuin met 'n oorvloed voëllewe. Onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.
'n Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Loopafstand van klein winkelkompleks, restaurante, kitskoswinkels en naby N1.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Daneale Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 76a Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink La Dolce Vita het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76a Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang