La Felicita Africana
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Vanaf R2 860 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Felicita Africana is in die hartjie van Somerset-Wes geleë en bied gerieflike verblyf met asemrowende berguitsigte.
Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en broodrooster. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, buitelug-eetplekke en braai-areas. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Gaste kan 'n wedstryd veerpyltjies op die perseel geniet, terwyl die area gewild is vir gholf, fietsry en voetslaan. Nabygeleë besienswaardighede sluit Helderberg Natuurreservaat, 4,9 km weg, en Cheetah Outreach, 6 km vanaf die eiendom in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang