La Felicita Mansion
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Vanaf R7 780 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Felicita Mansion is in Somerset-Wes, aan die voet van die Helderberge in die middel van die wyn- en gholfland geleë.
Die selfsorghuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste 2 kamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n eetkamer met oorgenoeg sitplek wat ideaal is vir gedeelde maaltye. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe, swembad en buite-eetareas. Gaste kan veerpyltjies by die eiendom speel, en die area is gewild vir gholf-, fietsry- en voetslaan-entoesiaste. Die eiendom is 3 km vanaf Lourensford Wynlandgoed, en Vergelegen Wynlandgoed is net 3,3 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Gaste dink La Felicita Mansion het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang