La Felicita Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Vanaf R3 430 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Felicita Cottage is in Somerset-Wes geleë en word omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Dié ruim kothuis het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea maak oop op 'n gemeubileerde patio wat oor die welige tuin uitkyk. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, buitelug-eetplekke en braai-areas. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Suikerbekkie Park 2,3 km ver, en Erinvale Gholfklub is 4,3 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang