Successfully reported
+16

La Felicita Helderberg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Helderberg is 'n pragtige selfsorg-eenheid, vernoem na die area waar dit geleë is. Dit is in Somerset-Wes geleë en is die perfekte keuse vir sakereisigers of 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, noodsaaklike eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser in vir ekstra gerief. Die sitarea bied 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank, 'n muurgemonteerde TV met DStv en toegang tot WiFi.

Gaste kan maaltye geniet in die eenheid se privaat sytuin, wat met gemaklike buitemeubels en braaigeriewe ingerig is, of ontspan rondom die pragtige gemeenskaplike Akkerdraai-swembad. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 190
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9448590c6ac246ab7d6a542f2720f757d4615ffa1047ba9bc73e3aba5dc4d37061658d5281b9f64dedea8ea9f96fc35219a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 190 per nag (plek vir 2) 17 Stella Road Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.064141297678 18.854963557721
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang