Successfully reported
+27

La Grace

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Leonardo Avenue, Bonaero Park, Kempton Park, 1622, Gauteng
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Grace bied gerieflike selfsorgverblyf in Bonaero Park, Kempton Park, net 8,3 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié gastehuis bied verblyf in 7 pragtig ingerigte kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers het gemaklike koningingrootte-beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis. Ander geriewe sluit lugversorging, strykysters, tee- en koffiemaakgeriewe en badseep in.

Veilige parkeerplek is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar. Verder is die verblyf naby Pumula Privaat Natuurreservaat, Blaawpandam en 'n verskeidenheid restaurante en winkels in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louis D
Saam met lewensmaat
5.0
Hoë gehalte, waarde vir geld akkommodasie. Het daar oornag en was aangenaam verras met die luukse eenheid. Gerieflik naby OR Tambo. La Grace is hoogs ...
Sien meer
Okt 2025
Pieter B
5.0
Dit is 'n baie aangename verblyf. Het baie lekker gebly.
Okt 2025
Henk R
5.0
Uitstekende verblyf naby die lughawe. La Grace het al my verwagtinge oortref. Skoon en netjies, naby die lughawe. Sal beslis weer daar bespreek.
Okt 2025
Karien G
Saam met vriende
5.0
Skoon & netjies, goed geleë. Skoon, netjies, perfekte ligging vir naby die lughawe.
Sep 2025
Estelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Best place to stay! Best place to stay. Very close to the airport. La Grace will see us in the future!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Leonardo Avenue, Bonaero Park, Kempton Park, 1622, Gauteng
  • Gaste dink La Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Leonardo Avenue, Bonaero Park, Kempton Park, 1622, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bd2e8882a3ed8bc06b1586c751c379be401106503e2f3457f771187724307bcac2f6ffb55eb71cef80554dbc951150d7b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 5 Leonardo Avenue Bonaero Park 1622 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1245788 28.257667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang