La Gracia Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Joubert Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Gracia Lodge bied privaat gastekamerverblyf in 'n rustige, pragtige eiendom in Louis Trichardt. Die dorpie Louis Trichardt is aan die voet van die Soutpansberg-bergreeks in die Limpopo-provinsie geleë.
Verblyf word gebied in 11 Dubbelkamers, elk met sy eie privaat en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kamers het lugversorging en elkeen het 'n platskerm-TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Draadlose internettoegang is beskikbaar.
Ontbyt kan teen 'n ekstra fooi voorsien word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Khathu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 51 Joubert Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink La Gracia Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Joubert Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang