La Granja
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 26 Mei 2025 tot 26 Mei 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 49, Farm Heidelberg, White River, 1240, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 700R1 134 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Granja Luxury Units is geleë op 'n rustige 300-hektaar avokado- en makadamiaplaas net buite Witrivier in Mpumalanga, en bied 'n ideale Laeveld-toevlugsoord. Die eiendom is 20 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 45 km vanaf die Numbi-hek van die Krugerwildtuin, wat dit goed geposisioneer maak vir beide ontspanning en daguitstappies.
Elke selfsorg-eenheid is ontwerp vir gemak en privaatheid, met 'n koninggrootte-bed, 'n volledige en suite-badkamer, lugversorging en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof en yskas. Die luukse eenhede bied bykomende geriewe soos 'n privaat jacuzzi en 'n ooplugstort.
Geriewe op die perseel sluit in Netflix, geselekteerde DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, luukse linne, handdoeke, komplimentêre toiletware en 'n privaat braai-area vir elke eenheid.
Gaste kan stap- en bergfietsroetes op die plaas geniet, met panoramiese uitsigte oor die omliggende heuwels en landerye. Besienswaardighede binne 20 km sluit in Witrivier se restaurante, boetiekwinkels, gholfbane en nabygeleë natuurreservate.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anna Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 151
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Portion 49, Farm Heidelberg, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink La Granja het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 49, Farm Heidelberg, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang