Successfully reported
+16

La Grâce

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Amelia Street, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Grâce bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in die rustige woonbuurt, Amanda Glen, in Durbanville. Dié area raak al hoe meer gewild en spog met winkelsentrums, hospitale, restaurante, kroeë, teaters, en 'n wêreldklas-wynroete.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed in die slaaparea en die en suite-badkamer het 'n stort. Linne, handdoeke en gratis toiletware word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei, en breekware vir 2 toegerus. Die eenheid het ook 'n klerekas, strykplank, haardroër, 2 opvoutafels, plafonwaaier, TV en gratis WiFi . 'n Veilige parkeerplek onder skadunet word op die perseel voorsien.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry, en verskillende kosse eet, in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Delano H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker vir 'n vinnige wegbreek. Was baie lekker vir 'n ontspan vir 'n vinnige wegbreek.
Jul 2025
Hayley W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie gerieflik en veilig. Die kliente diens was tops. Ons het baie lekker gebly. La Grâce is in 'n gerieflike area en naby alles. Ek sal dit v...
Sien meer
Jun 2025
Chantelle A
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! My stay was fantastic, very tranquil and therapeutic, just what I needed as a getaway break. Home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Martha T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie lekker privaat. Griefelik.
Apr 2025
Riana M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Pragtige oornag plekkie! Het alles in wat jy benodig.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5 Amelia Street, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Grâce het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Amelia Street, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdc2a25c0d5916b9102473b73fb2029117a4d2462b3982bf98f460aceeed2296c93cb3483dae64005d5b83fc4e4bb120a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 5 Amelia Street Amanda Glen 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.85878 18.66335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang