Successfully reported
+20

LA Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Market Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in die hartjie van die Gras- en Vleilande van Mpumalanga op roete die N2, is LA Gastehuis die ideale oornagplek om 'n goeie nagrus te kry voordat jy na Swaziland, Kwazulu-Natal en die Krugerwildtuin reis. Piet Retief is geleë in die pragtige Assegai-vallei en is nie net bekend vir die hout nie, maar ook vir sy ryk kultuur en gasvryheid. Of jy nou hier werk of ons pragtige land verken, jy sal vind dat LA Gastehuis jou eerste keuse is vir bekostigbare luukse akkommodasie.

Akkommodasie bestaan uit 11 smaakvol versierde kamers, almal met en suite-badkamers, TV met DStv-kanale, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste is meer as welkom om gebruik te maak van ons braaigeriewe in ons pragtige welige tuin. Ander dienste sluit in veilige parkering van die straat af, wasgoedgeriewe en WiFi-konnektiwiteit. Aandete en kosblikke is op aanvraag beskikbaar.

LA Gastehuis is op pad na Johannesburg Internasionale Lughawe, die Kruger Nasionale Park, Swaziland, die Drakensbergreeks, die Slagvelde in KwaZulu-Natal, Hluhluwe / Umfolozi Wildreservaat, St. Lucia en Durban.

Jou gashere, Chantel van Rensburg en Zelandi Bouwer, bied jou nie net 'n ontspanne en gemaklike verblyf nie, maar 'n tuiste weg van die huis-ervaring wat jy nooit sal vergeet nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carinde V
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik en gerieflik. Heerlik geslaap. Ons het in die oopplan familie kamer gebly op die tweede verdieping. Baie lekker king size bed en twee gemakli...
Sien meer
Okt 2025
Eugene P
Gesin met klein kinders
5.0
Ons sal beslis weer kom! Dit was heerlik! Wonderlike en vriendelike diens. Skoon, netjies en gerieflik!
Mrt 2025
Hester G
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike en netjiese plek - sal weer daar bly enige tyd. Dit is waarde vir jou geld.
Des 2024
Kriek S
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike aankoms en dit was baie lekker. Baie dankie. Vriendelik en bedagsaam. Sal weer daar bly.
Des 2024
Anri K
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gesellig. Was heerlik, sloom en netjies. Dorp was sonder elektrisiteit, maar huis het solar, so het warm water gehad en kon alles doen wat ons...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 3 Market Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink LA Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Market Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMTMwMTQ5LWMxYzktNDg2OS1hM2VlLTFhZDI5NzhhZjY5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 3 Market Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.995207554315 30.797628164291
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang