La Hacienda
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Dancing Duel, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Hacienda is 'n ruim eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Mooikloof geleë is. Geleë in 'n veilige ruiterlandgoed met 'n egte plaasgevoel, is dit 'n ideale opsie vir 'n paartjie of korporatiewe reisiger.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en en suite-badkamer. Die slaapkamerarea is gerieflik ingerig met 2 enkelbeddens, en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel en kan 'n rustige stap na die nabygeleë perdestalle geniet, of 'n kort entjie ry om langs die dam te ontspan, te gaan stap of 'n potjie padelbal te speel.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Dancing Duel, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink La Hacienda het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Dancing Duel, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang