La Kruger Blue
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Azure Street, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 017R2 678 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
La Kruger Blue bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n heerlike vakansiehuis met 4 slaapkamers in die Blue Lagoon-kompleks in die kusdorp Langebaan. Geniet luilekker dae op die oordekte stoep, langs 'n knetterende vuur, of ontspan om 'n braai of koel af in die plonspoel, ideaal vir daardie warm somersdae. Die huis is gerieflik geleë langs die strand en is slegs 2.3 km vanaf Club Mykonos met sy casino en restaurante.
Die smaakvol gemeubileerde huis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en -stoele, binnenshuise braaigeriewe en 'n sitkamer met 'n TV.
Die huis beskik oor 'n klein tuin en 'n plonspoel vir gaste om te geniet. Daar is 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkering. Die huis is in 'n afstandbeheerde kompleks geleë en bied toegang tot strande, restaurante en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 129
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 7 Azure Street, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink La Kruger Blue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Azure Street, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang