La Kruger Lifestyle Lodge
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die kamer het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. Dit is op die onderste verdieping van die lodge geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Ons Matumi-villa is op hoër grond geleë en spog met 'n epiese skilderagtige uitsig. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep word en het lugversorging. Die gas het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort toegerus is. 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat indien nodig in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. Die kamer is op die boonste verdieping en het 'n houtdek wat 'n uitsig oor die boomtoppe het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Ons Matumi-villa is op hoër grond geleë en spog met 'n epiese skilderagtige uitsig. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep word en het lugversorging. Gaste het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. 'n Slaapbank of kampbed kan vir 'n kind voorsien word indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die chalet het 'n koninggrootte-bed wat indien nodig in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die chalet het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, sowel as 'n buitestort. Verder is daar 2 gemakstoele, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. Die chalet het 'n stoep waar gaste kan ontspan en die omgewing kan geniet. Sommige van die chalets het 'n uitsig oor die bosafdak en ander oor die swembad. 'n Slaapbank of kampbedjie kan voorsien word vir 'n kind indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Hartbeesstraat 2573, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang