Successfully reported

La La Dathel

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Hanlie V
1 nag
5.0
Sep 2025

Die beste oornagverblyf in die Noord-Kaap! Hierdie juweel in die Colesberg is beslis in die top drie gunsteling oornagplekke in Suid-Afrika vir my! Ek het al in heelwat gastehuise/-kothuise tuisgegaan, maar La La Dathel het regtig 'n blywende indruk op my gemaak. Van die vriendelike ontvangs tot die pragtige en gerieflike kamer - alles het bygedra tot 'n uitsonderlike ondervinding. Die eienaar het beslis nie geskroom om aan die fynste details aandag te gee nie - daar was selfs beskuit en graankos beskikbaar. Baie dankie dat ek in julle pragtig gemeubileerde eenheid kon oorbly. Dit was rus vir die siel en 'n lawenis vir die oog!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirinda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal weer daar oorslaap en aanbeveel. Skoon en netjies. Honde welkom. Baie lekker gebly. 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine Jacobs J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons het net oornag en die eenheid was puik. Goed gerus. Sal weer daar bespreek. Heerlik oornag, goed verwelkom en baie netjiese kamer met goeie beddegoed. Warm water in die badkamer was 'n bonus in koue winteraand. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Perfect for an overnight. Perfect for an overnight, has everything we need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Daar was alles wat ons nodig gehad het. Mooi en netjies. Oornag oppad terug van die Kaap. Die plekkie het alles gebied wat ons nodig gehad het vir 'n baie koue wintersnag. Selfs elektriese komberse op die bed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Skoon, netjies en veilig met baie goeie diens. La la Dathel was 'n groot verrassing. Skoon, netjies en goeie diens. Heerlike, skoon, vars beddegoed, met alles wat nodig is. Selfs beskuit voor ons terugrit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Verwelkomend. Hartlik. Lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Ons is hartlik ontvang en alles wat geadverteer is, het ons gekry. Baie skoon en netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercu A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Value for money. Very good. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Heerlike, skoon, veilige oorslaapplek. Ons word altyd vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 16 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz1heBDUl3DabMZTmW08wYy3EcMYxfVvK2wRk2XxKPodkqmWbSH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 16 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721091471993 25.095045860852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang