Successfully reported
+34

La La Dathel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 16 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La La Dathel is in Colesberg en is die ideale stopplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Dit is naby die N1 en verskeie winkels, restaurante en ander geriewe wat Colesberg bied.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers elk met 'n privaat ingang. Die kamers het skoon linne en gemaklike matrasse.

Elke kamer het 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Die kamers het ook elk lugversorging, 'n TV met DStv, 'n waaier in sommige kamers en gratis WiFi. Tee, koffie, beskuit en ontbytgraan word voorsien.

Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar.

Die swembad bied 'n geleentheid om af te koel op die warm somerdae.

La La Dathel is kinder- en troeteldier-vriendelik. Slegs klein honde met maniere word toegelaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hanlie V
5.0
Die beste oornagverblyf in die Noord-Kaap! Hierdie juweel in die Colesberg is beslis in die top drie gunsteling oornagplekke in Suid-Afrika vir my! Ek...
Sien meer
Sep 2025
Mirinda O
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar oorslaap en aanbeveel. Skoon en netjies. Honde welkom. Baie lekker gebly. 5 ster.
Sep 2025
Carine Jacobs J
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het net oornag en die eenheid was puik. Goed gerus. Sal weer daar bespreek. Heerlik oornag, goed verwelkom en baie netjiese kamer met goeie beddeg...
Sien meer
Jul 2025
Karin G
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect for an overnight. Perfect for an overnight, has everything we need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Marli L
Gesin met tieners
5.0
Daar was alles wat ons nodig gehad het. Mooi en netjies. Oornag oppad terug van die Kaap. Die plekkie het alles gebied wat ons nodig gehad het vir 'n ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 16 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink La La Dathel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 16 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz1heBDUl3DabMZTmW08wYy3EcMYxfVvK2wRk2XxKPodkqmWbSH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 16 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721091471993 25.095045860852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang