Successfully reported

La Lechere Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ettienne D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Uitstekende verblyf – sterk aanbeveel! Ek was baie beïndruk met my verblyf. ’n Ware juweel in Phalaborwa! Ek was absoluut beïndruk met elke aspek van my verblyf. Die plek is ongelooflik netjies en goed in stand gehou – van die skoon vloere tot die vars linne en netjiese badkamer. Alles was perfek funksioneel. Wat regtig uitgestaan het, was die vriendelikheid en gasvryheid van die personeel – mens voel regtig welkom van die oomblik wat jy instap. Die ontbyt was heerlik en van hoë gehalte, en dit is duidelik dat daar baie aandag aan detail gegee word. In vergelyking met ander verblyfopsies in die area, bied hierdie gasthuis werklik uitstekende waarde vir geld. Dit is ’n rustige, skoon, goed versorgde plek wat uitstaan teen die algemene agteruitgang wat mens soms in die dorp sien. Baie dankie aan die eienaar en span – julle het regtig 'n uitstekende plek geskep. Ek sal beslis weer terugkom en die gasthuis aanbeveel vir enigiemand wat kwaliteit verblyf in Phalaborwa soek. Ek sien julle weer binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel D
1 nag
5.0
Jul 2024

Wonderlike gastehuis m. La Lechere is 'n pragtige gastehuis in Phalaborwa. Diens was uit die boonste rakke, en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Gerieflik, skoon en uitsonderlik. Een van die min gastehuise wat uit hul pad gaan om jou gemaklik te laat voel en jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Sal aanbeveel vir enige reisiger. Baie skoon en netjies. Ontbyt uit die boonste rakke. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Would definitely stay here again. Very comfortable. Great place to stay. Great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uitstekend! Skoon, netjies, vriendelike diens, heerlike ontbyt. Welgedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis G
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Uitstekend! Baie gerieflike gastehuis met uitstekende geriewe en vriendelike, professionele diens. Die eienaars antisipeer alle behoeftes, en bestuur alles met die hoogste sorg en aandag. 'n Plesier om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlé G
Kort verblyf
4.6
Mei 2022

Gerieflike en stylvolle verblyf. Het baie lekker gebly. Gerieflike en mooi kamer. Was ook aangenaam om 'n privaat buite-area te hê.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Issabella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Sysie Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09bfd91eaae8ad5df640d31dc8be373fe8e1c70f3c76b8ed944808563dc86461820345b5a2e23a05219c7bc4ce9c0b6879a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 8 Sysie Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9267144 31.1348141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang