Successfully reported

La Liberté

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Netjies en veilig. Heerlik en veilig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Memories forever. Pragtig, veilig, gerieflik, netjies, toesluit motorhuis! Met La Libertè kan jy nie verkeerd gaan nie. Vyfster vir seker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
La Liberté
Baie dankie. Dit was ‘n voorreg om julle te ontvang. Julle is altyd welkom by La Liberté.

Colin H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Great stay, thank you! Great stay! The place was clean and had everything I needed. Self check-in was easy and good communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
La Liberté
Thank you, Colin. It was a pleasure hosting you. You are always welcome at La Liberté.

Andrea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hoogs aanbeveel vir ander. Dit was baie netjies, georganiseer met 'n mooi uitsig. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
La Liberté
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontvang. Julle is altyd welkom by La Liberté.

Kittie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uit die boonste rakke. Ons het so baie lekker geslaap. Ons wou eintlik nie weggaan nie. Haar plek is uit die boonste rakke. Ons het heerlike koffie en sjokolade gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
La Liberté
Baie dankie. Kom gerus weer!

Biddy F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlik. Fantastiese gasvrou, niks te veel vir haar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
La Liberté
Baie dankie. Dit was ‘n voorreg om julle te ontvang. Julle is altyd welkom.

Rentia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Ons het vir seker lekker gebly! Die lugversorger was 'n bonus in die warm weer. Dankie ook vir die heerlike koffie, dit was bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goeie ligging. Baie mooi woonstel met alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Heerlik, rustig, sal weer gebruik! Heerlik, rustig en alles was perfek. Ouer persone moet net versigtig wees vir klein trappies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Heerlik, gasvry, netjies, skoon. Heerlik gebly, mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Buitengracht Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa248ea1bbfb0891d8633531efe7d03a87bbe49493fb3279f501b5eff88c6e916d8f829b7c6f5769db9d18dd1d2a39049aea3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 25 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.902421356577 18.750962709926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang