Successfully reported
+16

La Luce 18

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Manaba Beach Road, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 080 R972 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Luce 18 is 'n selfsorgwoonstel in die La Luce-kompleks aan die Suidkus en bied asemrowende see-uitsigte oor Manaba-strand wat ideaal is vir swem, branderplankry of lyfplankry.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed en 1 stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank bied oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die ruim leefarea is ingerig met rusbanke en daar is ook 'n platskerm-TV met DSTV. Die skuifdeure maak oop na 'n balkon wat buitemeubels het, sodat gaste die wonderlike see-uitsigte kan geniet en dit kyk ook oor die gemeenskaplike swembad hieronder uit.

Gaste het toegang tot geriewe in die kompleks soos die omheinde gemeenskaplike swembad en die gemeenskaplike braai-area wat dit 'n uitstekende keuse maak vir 'n gesinsvakansiebestemming. Veilige parkeerplek is ook binne die La Luce-kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 416

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Manaba Beach Road, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Luce 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Manaba Beach Road, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaf01aeb2dbff896c4604dac3bcc74715cf85ac420d42b97dcdf4875fb5c073d52f0da7e4cf400556365cb6385c21a634f23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R972 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 4 Manaba Beach Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.85408363797 30.380105860852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang