La Lucia Beach Villa 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie lieflike selfsorgwoonstel is in Glenashley, KwaZulu-Natal geleë, net oorkant die straat van die ikoniese Glenashley-strand af. Dit maak dit 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike paartjievakansie terwyl jy die see-uitsigte ten volle geniet.
Die woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. 'n Tafel met 2 stoele in die leefarea is perfek vir etes. 'n TV met stroomdienste en WiFi is ook in die eenheid beskikbaar.
Gedurende somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied, asook 'n braai-area. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.1/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang