Successfully reported
+67

La Lucia Guest House

Gastehuis
Naweekaanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Fourie Street, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Vanaf R900 R630 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

La Lucia Guest House is in Lephalale, Limpopo geleë. Die eiendom bied 'n swembad en braaigeriewe en is naby 'n aantal geriewe in die omliggende area geleë, wat dit perfek maak vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Verblyf is beskikbaar in 11 gastesuites wat tussen 2 en 3 volwassenes kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n platskerm-TV met eksklusiewe DStv-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Sommige suites beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, terwyl ander 'n basiese kombuisie met eet-en-verhittinggeriewe bied. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Ontbyt, middagete en aandete word daagliks bedien. Gaste kan in die gedeelde swembad afkoel, of om die braai-area onthaal. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.3
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 22 Fourie Street, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Gaste dink La Lucia Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Fourie Street, Lephalale, 0557, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ddcaf2b44fb80237dd5f5055158ce49e4ce260aa165216a463ee9def1ed424437619bbe62f89450e53ac2394b09c0e0f65c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 22 Fourie Street Lephalale 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.6686671 27.7452861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang