La Maison on Vaal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Union street, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Maison on Vaal is 'n B&B in Deneysville en bied 'n uitsig oor die dam. Dit bied ook Frans-geïnspireerde meubels en 'n pragtige uitsig oor die tuin. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers. Die verblyf het sonkrag om kragonderbrekings soos beurtkrag te verlig.
Verblyf word in 5 ruim suites gebied. Sommige het slaapplek vir 2 gaste elk en 1 suite het slaapplek vir 4 gaste. Elke suite het óf 'n koninggrootte- óf 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Elke suite het ook 'n plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is opsioneel teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n ontspanningskamer bo met bordspeletjies en gratis WiFi. Buite op die stoep is daar gemaklike sitplek, asook 'n groot, omheinde tuin en 'n gemeenskaplike plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Githea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 102 Union street, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Gaste dink La Maison on Vaal het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Union street, Deneysville, 1932, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang