Successfully reported

La Marija Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Carina E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was nou omtrent lekker! Baie mooi, veilige, rustige, lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent. Perfect stop after a long day travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, aangenaam, vreedsaam uit en uit lekker. Regtig lekker gebly. Gasvrou en gasheer is aangename mense en was baie behulpsaam. Hulle het uit hul pad gegaan om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma K
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jan 2025

Erg teleurstellend! Nie welkom gevoel nie, gelukkig was dit net 1 aand.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Emelia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Dit is 'n wonderlike plek, gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtig, huislik, rustig. Baie gemaklik en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Lekker gebly! Baie netjies, veilig en goed ingerig met alles wat jy benodig. Beste van alles was die 4-poot vriend, Mufasa, wat vir ons daagliks kom kuier het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie gasvry en gerieflik. Gerieflike en netjiese verblyf in 'n rustige en boomryke omgewing. Ons gasvrou was baie gasvry en het ons bederf met 'n heerlike kontinentale onbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Kort, maar heerlik. Skoon en gerieflik. Het heerlik met vriendelike eienaar gesels die oggend toe ons vertrek het. In baie stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

M D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2022

Die gasheer en gasvrou was baie aangenaam. Die kamer was baie netjies en ons het die kuier in die gastehuis ondervind as aangenaam. Daar word genoem op die webtuiste dat dit 'n B&B is maar daar word glad nie ontbyd bedien soos genoem nie. Daar was ook net twee sakkies koffie beskikbaar en die koffie was nie hervul vir die 2 dae wat ons daar gebly het nie. Die koffie bekers/glase en twee lepels was ook nie vervang met skoon koffie bekers/glase en teelepels nie. Ons moes dit in die badkamer was vir die twee dae was ons daar gebly het. Ons moes koffie en melk gaan koop om te voorsien vir die koffie en melk by die koffiestasie. Ons was onder die indruk dat dit 'n B&B was maar het gevind dat dit eintlik selfsorg is. Omrede ons dit as 'n B&B beskou het, het ons geen borde, messe of vurke saamgeneem nie. Daar was ook geen borde, messe of vurke voorsien nie, wat 'n mens sou dink die geval sou wees as dit 'n selfsorggastehuis was. Oor die algeheel het ons die twee dae by die gastehuis geniet. Miskien moet die inligting en foto's op die webtuiste net opgedateer word want ek glo baie mense sal tevrede wees om R680 betaal indien ontbyt ook ingeluit sou wees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

La Marija Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 197 Tipuana Avenue, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQCBEaWlMjFhR6QiMvSxSpDYNBuxReU7H13uGK12VjDlaQSDGCe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 197 Tipuana Avenue Wonderboom 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.688021811116 28.214023444124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang