Successfully reported
+28

La Mer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 126 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

La Mer is ideaal geleë langs die Sandbaai-kuslyn en bied asemrowende uitsigte oor die see.

Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en droër vir gaste se gerief in 'n aparte opwaskamer. Daar is 'n lieflike eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV. Stroomgeriewe is beskikbaar, en gratis WiFi is beskikbaar.

La Mer beskik oor 'n stylvolle binnenshuise vermaaklikheidsarea kompleet met 'n klein kroeg en binnenshuise braai, perfek vir koeler dae. Daar is ook 'n aanloklike buite-onthaalruimte met 'n braai en gemaklike sitplek. Die eiendom bied veilige parkering op die perseel en gerieflike toegang tot die bekende kranspaadjie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 126 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 126 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7565d41ffdfe666958a8d91755f450ed66df597f0ed06b01fb16ad1ceaddc4dccbf05b59c97bb4282426bf898399e1164014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 126 Kus Road Sandbaai 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4266467 19.1922654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang