Successfully reported
+26

La Mer Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Driftsands Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 510 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

La Mer Guest House bied 13 kamers in 'n pragtige tuin met 'n swembad, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis. Die kamers op die boonste verdieping kan lieflike uitsigte oor Gqeberha (Port Elizabeth) se hawe en strand geniet.

Dié gastehuis is naby die lughawe, kulturele trekpleisters, Boardwalk, Casino, sportgeriewe, restaurante en die hawe. Ontbyt, middagete, aandete en pendeldienste is beskikbaar en die gastehuis het sonkrag wat elektrisiteit tydens beurtkrag beteken.

Humewood is 'n luukse en vreedsame buurt en die hotelle is net 'n klipgooi van Kings Beach en Humewood se Blouvlagstrand af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Suzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 24 Driftsands Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Gaste dink La Mer Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 510
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 510
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 510
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Driftsands Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzMTVmZWUzLTRmNTItNGZlOC1hMWI1LTBlZDYwZmJkNzRiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 510 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 24 Driftsands Drive Humewood 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.97663 25.63646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang