La Mer Kabeljou 301
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal Laan, La Mer Kabeljou 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Mer Kabeljou 301 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos, 'n bekoorlike kusdorp in die Wes-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n seewegbreek soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien vir gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër.
Die leefarea lei na 'n balkon met pragtige see-uitsigte en ingeboude braaigeriewe, perfek vir ontspanne aande. Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Ideaal geleë, is die woonstel binne loopafstand van die Seefront Winkelsentrum, die strand, die promenade en 'n verskeidenheid restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Myrna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Port Natal Laan, La Mer Kabeljou 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink La Mer Kabeljou 301 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal Laan, La Mer Kabeljou 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang