Successfully reported
+8

La Motte

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 La Motte Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Motte bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die Noordelike dele van Bloemfontein geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n oornagverblyf aangesien dit naby die N1-hoofweg is.

Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Hierdie ateljee het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar. Vir gaste se vermaak is 'n TV met stromingsdienste beskikbaar.

Buite het gaste hul eie sonnige patio waar hulle 'n oggendkoffie kan geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Ligging

  • 42 La Motte Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 La Motte Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5df812bbcd51113796b7c9692e5de4a943dfb36da7a80064f723f69e4eeca7a858fa0f08e0ed1ae41979ad9c055baca12251?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 42 La Motte Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.079303914562 26.237665334988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang