La Mouna 4 in Bultfontein
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Paul Winter, Bultfontein, 9670, Vrystaat
- Vanaf R720 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
La Mouna 4 in Bultfontein is 'n ruim oopplan-eenheid in die hartjie van die Vrystaat. Die eiendom bied gemaklike akkommodasie vir 3 gaste en is ideaal vir paartjies, sakereisigers of diegene wat 'n rustige wegbreek soek.
Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, lugbraaier, ketel, yskassie en basiese kookgerei. 'n Strykyster, 'n strykplank en 'n wasmasjien is beskikbaar. Daar is 'n klein eetkamertafel met stoele, sowel as 'n rusbank.
Buitegeriewe sluit 'n privaat braai-area met toegang tot 'n tuin in. Gratis, veilige onderdakparkering word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marizette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 17 Paul Winter, Bultfontein, 9670, Vrystaat
- Gaste dink La Mouna 4 in Bultfontein het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Paul Winter, Bultfontein, 9670, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang