Successfully reported

La Paix Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Riaan N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker en mooi blyplek, perfek vir 'n goeie nag se rus op die langpad! Baie aangename ervaring en sal beslis weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Super vriendelike ontvangs en ervaring. Uitstekende ligging, in stil area en weg van die N1 deurpad verkeer. Veilige parkering binne die terrein. Kamers volledig toegerus. Heerlike aandete en ontbyt beskikbaar op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Enjoyed our stay. Pleasant stay, no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful guesthouse, quiet and peaceful after a long drive. Beautiful place to visit. Always neat and a relaxing atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Gerieflike oornag tussen Pta en die Kaap. Gerieflike en veilige verblyf op Beaufortwes. Die kinders het die swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrick D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Gemaklike oornagverblyf. Daar was 'n bietjie verwarring of ons kamer 4 of 5 bespreek het. Beide was voldoende.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Pleasant and convenient. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elderie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Was heerlik. Heerlik en stil, sal net graag my seun in 'n enkelbed wou laat slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Heerlik. Baie netjies, skoon en gerieflike plek. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Ons 2de keer daar en sal definitief weer oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilhelm S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Alles mooi, netjies en skoon. Baie lekker gebly. Heerlik gebly. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ian & Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 167

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Verster Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda13c41fb5c4bede81667f96ed8a1e46798b4ef828490d69b775d407b5317d6c9ff9d936979c2844de8874334019fb011908?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 167 5 1 5 10 Verster Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.352883318287 22.590032707549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang