Successfully reported

Coastal Hospitality - La Palma 18

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Natasha P
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

It was breathtaking. It was awesome, very, very relaxed. The best part was listening to the sea at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda O
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Lekkerste kuier nog! Dit was die lekkerste vakansie nog! Alles was perfek en daar was soveel ekstra gewees, iets wat ons nog nooit by ander blyplekke gekry het nie, jy stap letterlik net met jou klere daarin! Baie dankie vir die moeite, julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Amanda, Wat 'n wonderlike resensie. Baie dankie hiervoor. Ek waardeer julle terugvoer. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Leon

Christelle F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Awesome beach getaway. Groot huis op die see in sekuriteitskompleks. Die huis het pragtige dekor, was professioneel, altyd beskikbaar en baie hulpvaardig. Alles was perfek! Mooiste uitsig, direkte toegang tot die strand, privaat, well equipped, beddens is super gemaklik. Home away from home. Hoogs aanbeveelbaar en ons sal definitief weer gaan. Gebruik van die garages was 'n bonus. Steil trappe af na die voordeur en op na slaapkamers op boonste verdieping, so nie ideaal vir klein kindertjies nie (in my opinie). Ons was 2 gesinne met tieners en die huis was ideaal vir ons groep. Heerlike binne (courtyard) en buite braaiplek ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Vreeslik dankie! Wat 'n plesier om jou resensie te lees. Ek waardeer jou terugvoer opreg en is bly om te verneem dat jul 'n wonderlike tyd gehad het. Vriendelike groete, Leon

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Maand, Baie dankie vir julle wonderlike resensie. Ek is bly om te hoor dat julle lekker gekuier het. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Xander & Vriende, Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit is vir ons vreeslik lekker om te hoor dat julle 'n wonderlike wegbreek by ons geniet het. Kom kuier gerus gou weer! Vriendelike Groete, Leon

Desireé V
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Fantastiese vakansie. Baie lekker gebly. Die diens van Leon was uitstekend en hy word hoogs aanbeveel. Mooiste strandhuis met 'n asemrowende see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Desiree en familie, Vreeslik dankie vir julle wonderlike resensie. Ek is baie bly dat julle 'n lekker vakansie ervaring gehad het. Julle was fantastiese gaste! Kom kuier asb. gou weer vir ons. Diaz Groete, Leon

Charlton P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Genotvol. Baie lekker gebly. Plek is lieflik en is toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Baie dankie vir jou resensie, Charlton. Ek waardeer jou terugvoer opreg en bly om te verneem dat jy 'n wonderlike tyd gehad het. Vriendelike Diaz Strand Groete, Leon

Anton C J L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Asemrowend. Pragtige see-uitsig. Dit was 'n fantastiese week. Die plekkie is asemrowend. Die uitsig is pragtig. Die woonstel is goed geleë en ek dink dit is beslis waarde vir jou geld. Ons sal vir seker weer daar kom kuier. Dankie, Leon, vir jou uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Anton en familie, Baie dankie vir jul wonderlike resensie en gawe woorde. Dit is beslis lekker om te hoor dat jul 'n fantastiese vakansie ervaring gehad het. Kom kuier gerus gou-gou weer. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Andre D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Dit was 'n baie aangename vakansie gewees. Sal weer daar kom bly met volgende vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Baie dankie Andre & familie. Ek waardeer jul terugvoer en sien uit na jul volgende vakansie-kuier by ons. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Luane G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Een van die beste uitsigte in Mosselbaai. Veilig en gerieflik. La Palma beach houise 18 is defintief een van die beste plekke in Mosselbaai. Dis is baie veilig en gerieflik gelee amper in die middel van Mosselbaai en Hartenbos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Luane en familie, Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer die terugvoer en is ongelooflik bly dat jul n wonderlike wegbreek ervaring gehad het. Kom kuier gou weer. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard East, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA341c0870aa89ce4c8848c37de140c81c1333ae094defe3c7604139c9f63661daaf699ab9610187a5599539468a51be69cd05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Beach Boulevard East Die Voor Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.156304237373 22.11000714293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang