Successfully reported

La Palma 3

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ryan W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Very nice. All that I can say is that it was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker gekuier. Uitstekende gasvrou wat aan die klein dingetjies soos 'n sak ys in die vrieskas dink! En sy reageer onmiddellik op versoeke. Pragtige plek en definitief aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie lekker! Baie netjiese, gerieflike en skoon woonstel naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Calm and relaxing. The unit was very neat. My stay at La Palma 3 was very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Clean, peaceful, great location. Clean, peaceful, big enough, all the necessary essentials, in working condition and well maintained. Location is amazing! Great value for money. Will definitely go again and recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Norma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Lekker rustig. Oulike plek, ons het grondvloer gebly. Loopafstand see toe.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anton En Jolanda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Ons het heerlik gebly, die plekkie is so sentraal geleë wat dit maklik maak om orals uit te kom waar jy wil wees. Sodra al die padwerke in die (hoofstraat) klaar is, sal dit nog makliker en gerieflik wees. Alles in die woonstel is daar wat jy dalk sou benodig. Dit was met een woord die gemaklikste en gerieflikste plekkie waar ons was in 'n lang tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Veilig gevoel. Dit was lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Was baie lekker en baie gerieflik met ons baba dogtertjie. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mlungisi H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Calm and relaxing. Very relaxing and a stone's throw away from the beach and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Blvd, La Palma Villas Unit 3, Diaz Beach, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b8637cc4c4fab349f5e7074b7dca78a848267fd58e33984b6ec8840c85179303a737cad7ab0af20a28f254f162fb3cc0077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 75 5 1 5 Beach E Blvd La Palma Villas Unit 3 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.15707959398 22.109118998051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang