Successfully reported

La Palma Villas 4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Pieter Albertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Aangenaam. Ons het lekker gebly, die woonstel is groot en het spasie. Dalk kan julle net WiFi installeer, want baie mense gebruik dit. Dit kan ook dan gekonnekteer word met DStv online.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
La Palma Villas 4
Baie dankie

Rina S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik & rustig. Netjies & skoon. Baie lekker gebly saam my gesin. Naby glybane en die direkte toegang tot die strand was beslis 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
La Palma Villas 4
Baie dankie.

Charl N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Aangename blyplek sentraal geleë. Baie netjies en skoon en ruim vir 4 mense. Ook naby strand en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
La Palma Villas 4
Baie dankie, ek waardeer.

Thelma O
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Heerlike gekuier by La Palma Villas 4. Die woonstel was ruim genoeg vir 'n gesin van 4 en netjies, met sekuriteit. Die beste deel is die toegeboude stoep met 'n binnebraai. Daar is 'n goeie strand en swemplek 50 m se stap vanaf die woonstel, en al die kuierplekke vir die jongmense en die waterpark is binne loopafstand van die woonstel. Ons kan beslis die plek aanbeveel en sal weer daarvan gebruikmaak. Ons was vriendelik ontvang deur Hannetjie en sy het altyd dadelik geantwoord as ons vrae gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannetjie
La Palma Villas 4
Baie dankie.

Rina R
Kort verblyf
4.2
Mrt 2025

Was daar vir sportkompetisie. Nee, te veel geraas en rook. Vasgevang tussen parkering en ander geboue. Wou juis nie in suburbs bespreek nie, maar vergeet woonstelke is erger, en met geen uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Enjoyed my stay at La Palma Villas 4. Good and within walking distance from the beach. Safe for children, and I could do my laundry.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
La Palma Villas 4
Baie dankie, Sanita.

Henry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Eienaar was baie vriendelik. Dit was die gehalte plek vir my. Baie lekker see lig gesond baie pragtige uitsig. Sal weer na die akkommodasie toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
La Palma Villas 4
Baie dankie

Anika S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Die akkommodasie was wonderlik, ons sal beslis weer terug wees. Ons het baie lekker gebly, die eienaar het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons sal beslis weer hier bly volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma W
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly en goed gelee, binne loop afstand van alles af. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Baie lekker plekkie naby aan die strand geleë. Ook baie skoon en veilig, winkeltjies en restaurant is stapafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, La Palma Villas 4, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23f64eade489f536189be9275ae2fb6877e9a3e8bc37835db5919f63f38c43d286faea8c26237901ecf0c02496eaea02858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Beach East Boulevard La Palma Villas 4 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157332620217 22.109017074108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang