Successfully reported

La Peregrina Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Letitia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pleasant stay and very accommodating host. Very pleasant and very conveniently situated near Unisa and the Zuid Afrikaans Hospital.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique O
1 nag
5.0
Jun 2025

Great stay in Pretoria. Comfortable and friendly stay. Clean, quiet and flexible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflike ruim bekostigbare verblyf. Baie ruim, goed toegeruste verblyf en vriendelike gasvrou. Verblyf was baie lekker. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
La Peregrina Gastehuis
Ek is bly, Marius! Dankie.

Busang S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

There is God in this place! It feels like home to me. I can't even begin to describe how awesome this place is. I honestly think I was led here by God. The host is a truly remarkable person; you don't even need to see her, just by speaking over the phone. The place is peaceful and quiet, with amazing Wi-Fi connectivity. I booked one more night and will definitely be back. I booked a single room and it is now my room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
La Peregrina Gastehuis
Busang, thank you. You were such a great guest, please do come again.

Erna K
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Wonderlik. Wonderlike gasvrou wat my dadelik deel van haar huis gemaak het. Dit kan nie beter nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
La Peregrina Gastehuis
Baie baie dankie, dis my plesier.

Mattheus V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Comfortable. Breakfast was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia F
1 nag
5.0
Feb 2025

A pleasant stay in a convenient location with a friendly and accommodating host. A very pleasant stay in a convenient location with a friendly and accommodating host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert C
1 nag
4.8
Aug 2025

Gerieflik en aangenaam. La Peregrina is lekker verblyf. Sal beslis weer by Ansie gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

'n Gemaklike, veilige, alles wat jy nodig het gastehuis. Ons het heerlik gebly. La Peregrina Gastehuis is 'n uitstekende plek om oor te bly as mens naby die Suid-Afrikaanse Hospitaal wil wees aangesien dit net om die draai is. Die private toegang tot jou kamer werk wonderlik aangesien mens onafhanklik kan beweeg soos nodig. Die tuin skep 'n wonderlike kalm effek en dit is heerlik om daar te sit en ontspan. Ansie is 'n dierbare, gawe en gemaklike mens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 284 Berea Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1L8qXviZ5wvFpbO72SvMhO0FKsDQdIFJDBB10fkQ8NuFfzdluh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 1) 64 5 1 5 284 Berea Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.760849493842 28.20413017791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang