Successfully reported
+17

Franschhoek Gem on Van Wijk

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Van Wijk Street, La Petit Village, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Franschhoek Gem on Van Wijk is 'n lieflike selfsorg-vakansie-eenheid in 'n veilige residensiële landgoed in Franschhoek. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie gewilde dorp in die Kaapse Wynlande.

Hierdie huis met lugversorging bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot hul eie en suite-badkamers, terwyl die laaste slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort, terwyl die tweede en suite-badkamer 'n stort het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n balkon met 'n etenstafel, 'n onderdak-patio met sitplek en 'n braai, en 'n privaat tuinarea geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Verskeie wynplase en besienswaardighede soos staproetes deur die Mont Rochelle Natuurreservaat en die Hugenote Gedenkmuseum kan in hierdie oulike, historiese dorp geniet word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 19 Van Wijk Street, La Petit Village, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Franschhoek Gem on Van Wijk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Van Wijk Street, La Petit Village, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc7ac285d91efbecae2996ed4ff85108573365712bd8ceeb2b41ee8aef046cd5586ba9add054fae9bf2a42cc7f4e0ad25ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 19 Van Wijk Street La Petit Village 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91113 19.11884
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang