La Petit
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Bordeaux Drive, Bordeaux, Randburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Petite is 'n sonkrag-aangedrewe selfsorgkothuis wat aan die eienaar se hoofhuis grens en 'n aparte ingang het. Dit is in Bordeaux, Randburg, net 6 km vanaf Sandton City geleë en is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger.
Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en oorgenoeg kasruimte. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffie- en teemaakgeriewe, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank, verwarmer en 'n TV met stroomdienste. 'n Lessenaar, 'n stoel en toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die stoep het buitemeubels en 'n uitsig oor die privaat tuin. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Fiona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 32 Bordeaux Drive, Bordeaux, Randburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink La Petit het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Bordeaux Drive, Bordeaux, Randburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang