Successfully reported
+16

La Petite Pierre

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kiewiet Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Petite Pierre is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf by die noordoostelike ingang van Michell's Pass in Ceres bied, 'n streek wat bekend is vir die uitvoer van kwaliteit vars en gedroogde vrugte. Dit is 'n ideale opsie vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.

Hierdie smaakvol ontwerpte eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamerarea wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, kampgasstoof, mikrogolfoond en ketel. Daar is 'n etenstafel vir twee, sowel as gemaklike rusbanke en 'n TV om te ontspan. Gaste kan 'n oggendkoffie buite geniet, met 2-sitplek-tuinmeubels beskikbaar. Gratis WiFi en lugversorging is ook beskikbaar.

Die kothuis is binne maklike bereik van talle restaurante, parke, museums en vele meer buitelugaktiwiteite-besienswaardighede.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suzaan S
5.0
Rustig, vreedsaam, mooi, stylvol. Absoluut ideaal en billike prys. Dis 'n pragtige plek, silwerskoon, doodstil, met alles wat mens nodig het. Ook 'n u...
Sien meer
Okt 2025
Liezel L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike, uiters netjiese verblyf. Ons het besonder lekker gebly in die uiters netjiese, goed toegeruste eenheid. Hoogs aan te beveel.
Sep 2025
Estie D
5.0
Pragtige plekkie. Pragtige plekkie, goed toegerus. Gasvrou gaan uit haar pad om mens tuis te laat voel. Dankie vir julle gasvryheid en hulp.
Sep 2024
Joop L
Saam met lewensmaat
4.8
Beautiful cottage with all amenities, even prepared for load shedding! Very enjoyable, comfortable and great hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Nelmarie T
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en heerlike atmosfeer. Goed beplande uiteensetting van behuising. Die plekkie is keurig en netjies. Die benodighede is uitstekend en die plek i...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4 Kiewiet Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Petite Pierre het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kiewiet Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA564fb6fbfae9dd203695c88e9e64e4a59efedcd3625fe39049eca0901533e951cd6c29a64365c01015d3e9d5e01c3220b047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360855417045 19.29857003444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang