Successfully reported
+20

La Petite

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Second Avenue Boknesstrand, Boknes Strand, Cannon Rocks, 6189 , Oos-Kaap
  • Vanaf R1 450 R1 305 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Petite is 'n lieflike selfsorghuis en -hut in die bekoorlike kusdorpie Boknesstrand in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Die kusdorpie is 'n tipiese kusgemeenskap met 'n paar jaarlikse inwoners, 'n paar klein winkeltjies en 'n groot aantal vakansiehuise. Die strand en sy strandmeer is egter die belangrikste besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die eerste en tweede slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor gemaklike stoele, 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n TV.

Die Shack bestaan uit 'n 4x4m shack met 'n driekwartbed. Daar is ook 'n stort, wasbak en buitetoilet. Daar is 'n yskas, mikrogolf en tweeplaatstoof in die buitekombuis en braai-area.

Gesinne met kinders wat dit geniet om in die water rond te spat, sal die strandmeer aanbid. Vanaf die grasbanke kan besoekers trapbote huur soortgelyk aan dié in Ramsgate of met die Boknesrivier op vaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 24 Second Avenue Boknesstrand, Boknes Strand, Cannon Rocks, 6189 , Oos-Kaap
  • Gaste dink La Petite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Second Avenue Boknesstrand, Boknes Strand, Cannon Rocks, 6189 , Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b04e2190085d32e83ecf6104cf7f8d9d057f9d16042bb8784c9ba11288382c4aaed2857dceb40080d0a73e5c74d3d2c8ad4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 24 Second Avenue Boknesstrand Boknes Strand 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.726399885075 26.58356419672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang