La Provadence
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 774 Besembiesie Road, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Provadence, geleë in Montana Park, Pretoria, bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde kamers vir 'n ontspannende verblyf.
Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers, en elkeen van die kamers kan tot 2 mense akkommodeer. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens of koningingrootte-beddens, en het en suite-badkamers met baddens, storte en toilette.
Al die kamers maak oop op 'n balkon en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Motorhuisparkeerplek is ook beskikbaar vir elke kamer.
La Provadence het maklike toegang tot die N1, en is 1,4 km vanaf die Kolonnade Winkelsentrum geleë wat verskeie winkels en restaurante bied, en 3 km vanaf die Netcare Montana Hospitaal en die Zambezi Junction winkelsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Aalbrechtha
Johanna
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 774 Besembiesie Road, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
- Gaste dink La Provadence het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 774 Besembiesie Road, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang