Successfully reported
+12

La Rose Quartier

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 3rd Avenue, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Rose Quartier is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Wellington. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het sitplek.

Gaste het toegang tot 'n privaat binnehof en parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels, restaurante en wynplase. Die Paarl is net 11 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Ligging

  • 18 3rd Avenue, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 3rd Avenue, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0be493e0aa0599bac5909f85d8aaa8a0d52ba415cac363c56b055af4e9e7f118f2409ce974b5f96938a8d75a1a15ee3030a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 18 3rd Avenue Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.646989283515 19.004535615904
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang