Successfully reported
+24

La Tranquil

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Almond Street, Vereeniging, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Tranquil is in die rustige woonbuurt Drie Riviere, Vereeniging, geleë.

Die gastehuis bied verblyf in 5 en suite-slaapkamers. Daar is 4 slaapkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is, terwyl die ander eenheid 'n koninggrootte-bed het. Die en suite-badkamers het elkeen 'n stort.

Daar is 4 kamers wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ander kamer het 'n kombuis met 'n induksiestoof, yskas en mikrogolf.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Clare D
Saam met lewensmaat
5.0
Superb! We had a lovely stay. The facility is clean and neat. The bed was the most comfortable bed I have ever slept on! Lovely big mug...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Carli S
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, rustig, skoon, netjies, ruim, huislik. Ons het regtig baie lekker gebly by La Tranquil. Ons het een aand oorgeslaap. Annalize het ons opgegrad...
Sien meer
Apr 2024
Grethe D
5.0
Ons het heerlik gebly en alles gehad wat ons nodig kon kry! Heerlike woonstel, perfek ingerig!
Apr 2024
Marinda N
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Dit was die beste tyd van ons vakansie. Dit was absoluut 100%. Gasvryheid uit die boonste rakke. Ek kan dit ten volle aanbeveel. Ons het ge...
Sien meer
Jan 2024
Donald M
Saam met vriende
4.8
Nice. My stay was pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 17 Almond Street, Vereeniging, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Gaste dink La Tranquil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Almond Street, Vereeniging, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfjHEW9ZteXgCDX7RZef1DXq6buu9McFpOxoh1doDZnoGJ9j8RR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 17 Almond Street Vereeniging 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.653799718231 27.997204023314
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang